Local newsNewsNews
CCTV Video van Tref en trap ongeluk
Hierdie is die CCTV Video van die ongeluk. 17:38 Loop Bernadine Luther (13), haar nefie Gerhard Geyer (16) en Dillon Brits (17) verby. Om 17:39 kom die voertuig met 'n spoed afgery in Langenhovenstraat in die rigting van Turbo Motors.

Hierdie is die CCTV Video van die ongeluk. 17:38 Loop Bernadine Luther (13), haar nefie Gerhard Geyer (16) en Dillon Brits (17) verby. Om 17:39 kom die voertuig met ‘n spoed afgery in Langenhovenstraat in die rigting van Turbo Motors.
ideo verskaf deur: Sheron de Lange Nienaber en Robert Nienaber.
Artikel 1 https://www.citizen.co.za/vaalweekblad/29947/tref-en-trap-voertuig-op-cctv-kamera-vasgevang/
13 jarige meisie kritiek na tref en trap (Video en fotos – Jannie du plessis)
Artikel 2
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
