Local newsNewsNews
Nuwe fotos wys tref en trap motor duidelik
VANDERBIJLPARK. - Nuwe foto's wat Vaalweekblad bekom het wys duidelik dat die voertuig wat die kinders Vrydagmiddag in Langehovenstraat raakgery het, beslis 'n Hyundai H1 is. Op die fotos kan redelik duidelik ook gesien word dat daar skade aan die linker voorkant van die voertuig. DAAR WORD 'N BEROEP GEDOEN OP DIE PUBLIEK OM DIE SKULDIGE UIT TE WYS AAN DIE POLISIE OF HY MOET HOMSELF GAAN OORGEE.

VANDERBIJLPARK. – Nuwe foto’s wat Vaalweekblad bekom het wys duidelik dat die voertuig wat die kinders Vrydagmiddag in Langehovenstraat raakgery het, beslis ‘n Hyundai H1 is.
Op die fotos kan redelik duidelik ook gesien word dat daar skade aan die linker voorkant van die voertuig is.
DAAR WORD ‘N BEROEP GEDOEN OP DIE PUBLIEK OM DIE SKULDIGE UIT TE WYS AAN DIE POLISIE OF HY MOET HOMSELF GAAN OORGEE.

Berig 1
13 jarige meisie kritiek na tref en trap (Video en fotos – Jannie du plessis)
Berig 2
Berig 3
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
