Local newsNewsNews

Vrou beseer in taxi ongeluk

Vrou beseer in taxi ongeluk

VANDERBIJLPARK. – ‘n Vrou is vanoggend lig beseer toe die taxi waarin sy ‘n passasier was, teen ‘n wit Nissan Almera gebots het.

Die ongeluk het in Frikkie Meyer boulevard by die ingang na die Riverview sentrum plaasgevind. Die Nissan het voor die taxi ingedraai en die vrou, wat agter die bestuurder gesit het, het haar kop teen die raam van die bestuurder se sitplek gestamp. Sy is deur ER24 personeel behandel en na die hospitaal geneem vir verdere behandeling.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button