Local newsNewsNews
Vier voertuig ongeluk vroegoggend by Riverside Mall
Vier voertuig ongeluk - geen beserings
VANDERBIJLPARK – ‘n Ongeluk het vanoggend in Frikkie Meyer boulevard plaasgevind waarin vier voertuie betrokke was.
Die Ongeluk het net na 07:15 oorkant die Riverside Mall gebeur. ‘n Ford Ranger, Volkswagen Golf, Toyota Raider en BMW het elk skade opgedoen in die vier voertuig ongeluk. ER24 en verskeie insleepdienste was op die toneel maar niemand is beseer nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
