Local newsNewsNews

Drie beseer in ongeluk – Hyundai afgeskryf

Drie beseer in ongeluk - Hyundai afgeskryf

OPDATERING!

VANDERBIJLPARK. – ‘n Rooi Hyundai is gisteraand totaal en al afgeskryf nadat die bestuurder van die voertuig teen ‘n boom gebots het.

Die ongeluk het gisteraand 9 Junie ongeveer 00:00 in Frikkie Meyer boulevard plaasgevind voor die Sedibeng kollege. Die bestuurder, sy suster en ‘n vriend is in die ongeluk beseer. Een pasiënt is kritiek en twee ernstig beseer. Al drie is na die Sebokeng hospitaal geneem vir behandeling.

Die Emfuleni brandweer moes die bestuurder se voete bevry deur van hidroliese toerusting gebruik te maak.

Nog ‘n ongeluk gisteraand is aangemeld. Klik op die skakel:

Ongeluk by gevaarlike Pampoendraai in Vanderbijlpark

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button