Local newsNewsNews

Vermy die R59 – betogings!

Vermy die R59 - betogings!

19:00 Maandag 20 Augustus

VEREENIGING. – Motoriste word gewaarsku om die R59 na albei kante net na die Boy Louw afrit en oorkant Leeuhof ten alle koste te vermy.

Brandende bande en chaos heers terwyl betogers die R59 beset en in die strate van Leeuhof ook bande aan die brand gesteek het. Die betogings is krag verwant.

Verkeer in beide rigtings is ontwrig.

VIDEO: Carla du Plessis

 

 

FOTO: Carla du Plessis
FOTO: Carla du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button