Local newsNewsNews

Buurt sonder krag deur boosdoeners

VANDERBIJLPARK. - Gedeeltes van CE4 sit sonder krag nadat boosdoeners rommel by die sub-stasie in George Duff straat aan die brand gesteek het.

VANDERBIJLPARK. – Gedeeltes van CE4 sit sonder krag nadat boosdoeners rommel by die sub-stasie in George Duff straat aan die brand gesteek het.

Die brand het egter die kabels beskadig en die ‘n groot gedeelte van die woonbuurte sit sonder krag. Dis onbekend wanneer die kabels herstel gaan word.

FOTO: Jannie du Plessis

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button