LifestyleLocal newsNews

‘Munisipale amptenare het ‘n lekker werk!’

...en dan word gesê daar is nie petrol of voertuie om dienste te lewer nie...

 

‘Oplettende buurman’ van ‘n Vanderbijlparkse munisipale amptenaar skryf:
Ek wil hoor of daar ‘n manier is wat ek kan uitvind of dít is hoe ander amptenare van ons munisipaliteit ook werk – 40% van die dag word by die huis spandeer en dan verdien die amptenaar steeds ‘n groot salaris!
Ek woon op ‘n hoewe in die Emfuleni-gebied en my buurman werk vir ons munisipaliteit. Ek het nou al drie dae notas gemaak van wanneer hy huis toe kom en waneer hy weer ry. Dan word daar gesê daar is nie petrol of voertuie om vullis te verwyder of dienste te lewer nie.
Hy ry met ‘n bakkie van die munisipaliteit én kry ‘n brandstoftoelaag.

Dag 1
06:50 ( vat kinders skool toe )

08:15 (45 min by die huis)
09:00

11:55 (35 min by die huis)
12:30

13:50 (49 min by die huis)
14:39

16:00 (by die huis, klaar vir die dag)

Dag 2
06:55 (vat kinders skool toe)

08:10 (45 min by die huis)
08:55

10:07 (23 min by die huis)
10:30

11:35 (55 min by die huis)
12:30

13:50 (20 min by die huis)
14:30

16:39 ( by die huis, klaar vir die dag)

Dag 3
06:47 ( vat kinders skool toe)

09:05 (52 min by die huis)
09:57

11:30 ( 1uur 43 min by die huis)
13:13

13:55 ( 50 min by die huis)
14:45

15:50 (25 min by die huis)
16:15

16:51 ( by die huis, klaar vir die dag)

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button