Local newsNewsNewsBreaking News

Een verkool en een beswyk later na R59 ongeluk

SASOLBURG. - ‘n Groot ongeluk het gistermiddag op die kruising van die R59 en DF Malan (Shell motorhawe) plaasgevind waarin 'n man in sy voertuig verkool is en een bejaarde man later in die hospitaal beswyk het.

Jannie du Plessis – Vaalweekblad
SASOLBURG. – ‘n Groot ongeluk het gistermiddag op die kruising van die R59 en DF Malan (Shell motorhawe) plaasgevind waarin ‘n man in sy voertuig verkool is en een bejaarde man later in die hospitaal beswyk het.
Die ongeluk het Maandagmiddag, 22 Oktober, voor 17:00 gebeur tussen ‘n trok, ‘n Suzuki Vitara, ‘n Nissan bakkie en ‘n Opel Corsa. Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend en word ondersoek.

LEES VAALWEEKBLAD 24 OKTOBER VIR MEER INLIGTING!!!

VIDEO: Whatsapp

 

FOTO: ER24
FOTO: ER24
FOTO: ER24
FOTO: ER24
FOTO: Whatsapp
FOTO: Whatsapp
FOTO: Whatsapp
FOTO: Whatsapp
FOTO: Whatsapp
FOTO: Whatsapp
Foto: VEC
Foto: VEC
Foto: VEC

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button