Local newsNewsNewsBreaking News

Leerlingbestuurder gee “gas” tot teen vragmotor

Leerlingbestuurder gee "gas" tot teen vragmotor

VANDERBIJLPARK. – ‘n Leerlingbestuurder was saam met haar instrukteur in ‘n ongeluk betrokke nadat sy vermoedelik die brandstofpedaal verwar het met die remme en met die ligte afleweringswa waarmee hulle geoefen het, teen ‘n vragmotor gebots het.

Die ongeluk het Woensdagoggend 14 November net voor 11:00 plaasgevind in Frikkie Meyer boulevard voor die ou lisensiekantore en toetsgronde. Beide die vrou en haar instrukteur is vir beserings behandel. Die polisie was ook op die toneel en ondersoek die saak.

FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button