Local newsNewsNewsBreaking News

Twee voertuie in ongeluk en drie in sekondêre ongeluk

Twee voertuie in ongeluk en drie in sekondêre ongeluk

VANDERBIJLPARK. – ‘n Taxi en Volkswagen was gister reg voor die Vaal Mall in ‘n ongeluk betrokke waarna drie ander voertuie in ‘n sekondêre ongeluk op dieselfde plek plaasgevind het.

Die ongeluk tussen die Taxi en die Volkswagen het net voor 13:00, Vrydag 21 Desember, plaasgevind toe die bestuurder van die Volkswagen agter teen die Taxi gebots het. Geen beserings is aangemeld nie en nooddienste en insleepdienste was op die toneel. Die voertuie het die verkeer erg ontwrig en die twee voertuie is langs die pad geparkeer terwyl die nodige papierwerk gedoen is. Reg by die eerste toneel het twee voertuie in die voorste voertuig in mekaar vasgery. Geen beserings is aangemeld nie maar vrouens uit die voertuie het begin slaag raak en die hulp van die polisie is ingeroep.

FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button