Local newsNewsNews

Man wat wapen by kuierplek rig gearresteer

VANDERBIJLPARK. – ‘n Onderonsie gisteraand om 22:00 by ‘n gewilde kuierplek op die dorp het ‘n lelike nadraai gehad toe ‘n vuurwapen op een van die kliënte gerig is. ‘n Onderonsie het glo binne die kroeg ontstaan, waarna die betrokke partye gevra is om die kuierplek te verlaat. Een van die mans wat homself glo …

VANDERBIJLPARK. – ‘n Onderonsie gisteraand om 22:00 by ‘n gewilde kuierplek op die dorp het ‘n lelike nadraai gehad toe ‘n vuurwapen op een van die kliënte gerig is. ‘n Onderonsie het glo binne die kroeg ontstaan, waarna die betrokke partye gevra is om die kuierplek te verlaat.

Een van die mans wat homself glo as ‘n polisieman voorgedoen het, het ‘n vuurwapen op een van die betrokkenes gerig. Volgens ‘n ooggetuie is die man later in hegtenis geneem. ‘n Saak van rig van vuurwapen en aanrading word deur die polisie ondersoek.

Illustrasie-foto

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button