Local newsNewsNewsUpdate

Van Heerden-skieter uit op R5000 borgtog

  Ettienne van Rensburg VEREENIGING. – Die verdagte in die skietdood van die 61-jarige Christoffel van Heerden, is vandag in die Vereenigingse Landroshof op R5000 borgtog vrygelaat. Van Heerden is op 27 Desember in Meyerton deur ‘n sekuriteitswag doodgeskiet nadat hy die wag gekonfronteer het oor vleis dat glo wederegtelik uit ‘n trok gelaai is. …

 

Ettienne van Rensburg

VEREENIGING. – Die verdagte in die skietdood van die 61-jarige Christoffel van Heerden, is vandag in die Vereenigingse Landroshof op R5000 borgtog vrygelaat.

Van Heerden is op 27 Desember in Meyerton deur ‘n sekuriteitswag doodgeskiet nadat hy die wag gekonfronteer het oor vleis dat glo wederegtelik uit ‘n trok gelaai is. j

‘n Volgepakte hof was teleurgesteld aangesien hulle ‘n petisie ondersteun het om die verdagte se borgtog teen te staan.

Die Vereenigingse Landroshof was volgepak met familie en vriende van die ontslape Danie van Heerden wat op 27 Desember koelbloedig doodgeskiet is.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button