Local newsNewsNewsBreaking News

Vragmotor kantel om op draai

FOTO: Elsje Vermeulen

Elje Vermeulen

VEREENIGING. – Die bestuurder van ‘n swaarvoertuig het van0ggend omstreeks 08:00 beheer om die draai in Drie Riviere verloor en vragmotor het omgekantel. Die bestuurder is hospitaal geneem met slegs ligte beserings. Teen 13:00 het die vragmotormaatskappy steeds gewag om die vrag na ‘n ander voertuig oor te laai voordat die vragmotor weggeneem kon word.

LEES MEER IN VAALWEEKBLAD 30 JANUARIE

FOTO: Elsje Vermeulen

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button