Local newsNewsNewsBreaking News

Eksklusiewe fotos van die Hoërskool Driehoek tragedie – Jannie du Plessis

Fotos van die Hoërskool Driehoek tragedie

Jannie du Plessis

VANDERBIJLPARK. – Foto’s van die eerste joernalis op die toneel, Jannie du Plessis van Vaalweekblad.

Alle grafiese materiaal is verskans aangesien Vaalweekblad die ouers, families en leerlinge in ag neem en respekteer tydens hierdie moeilike tyd.

Wat Vaalweekblad wel graag wil uitbeeld met die fotos is die samewerkings van alle nooddienste, ouers, leerlinge, lede van die publiek en besighede wat elk, hoe gering ookal, ‘n bydrae gelewer het tydens die tragedie. 

MOENIE DIE 6 FEBRUARIE UITGAWE VAN VAALWEEKBLAD MISLOOP NIE!!!

VIDEO MATERIAAL VOLG!

FOTO GALLERY – JANNIE DU PLESSIS (Vaalweekblad)

*klik op rigtingpyle vir die volgende foto*

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button