Local newsNewsNewsBreaking News

Beseerde Hoërskool Driehoek leerlinge gesels uit hul harte

Beseerde Hoërskool Driehoek leerlinge gesels uit hul harte

VEREENIGING. – Vaalweekblad het met die drie leerlinge Jennifer Bothma, Chantelle vd Berg en Nicole Nel gaan praat waar hulle tans nog in die Mediclinic Vereeniging aansterk na die ramp op 1 Februarie by Hoërskool Driehoek.

Die video is met toestemming van die leerlinge, hul ouers en die Mediclinic Vereeniging gemaak. Geen onderhoud is met hulle gevoer nie. Nie een is enigsins voorgesê wat om te sê nie. Al drie leerlinge praat uit hul harte.

BETAALDE ADVERTENSIE

VIDEO – JANNIE DU PLESSIS (VAALWEEKBLAD)

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button