Local newsNewsNewsBreaking News

Drie kinders verdrink in die Vaaldam

3 Kinders verdrink in die Vaaldam

DENEYSVILLE. – Drie jong seuns tussen die ouderdomme van 7 en 10 jaar het vanmiddag, Saterdag 23 Februarie, ongeveer 12:30 by die Vaaldam in die dorp verdrink.

Die omstandighede rondom die verdrinking is nog onbekend maar hulle het blykbaar gaan swem toe hulle in die moeilikheid raak. Drie polisieduikers en vier lede van die Nasionale See Reddings Instituut (NSRI) asook die plaaslike polisie was op die toneel. Die polisieduikers het al drie liggame uit die water gehaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button