Local newsNationalNews

Verjaardagviering vir Driehoek-skoolhoof Hein Knoetze

Te midde van die hartseer van die afgelope weke het sakelui van Vanderbijlpark saamgespan om skoolhoof Hein se dag spesiaal te maak.

 

Baie trane het die afgelope weke by Hoërskool Driehoek gevloei en die hartseer oor die brugtragedie lê nog baie vlak. ‘n Groep sakelui van die Vaaldriehoek het verlede week besluit om Hoërskool Driehoek, te midde van die hartseer, met ‘n verjaardagviering vir skoolhoof Hein Knoetze te verras om die aandag ‘n rukkie van die hartseer gebeure af weg te lei. Elke leerling en personeellid het ‘n boereworsrol wat op die perseel gebraai is, sowel as ‘n koeldrank ontvang.

 
Die borge wat gehelp het om die dag moontlik te maak was:
Phillip Bruwer van Vaalpark Sasol
Jamie Maree van Mica Riverside
Wilna & Christo Dreyer van Multigenerator en Multispray paneelkloppers
Pieter Strydom van Auto Investments
Dries van Tonder van Elite Auto
Titch Longworth van Electroware
Riana & Fritz Terreblanche van Taljaard Taxi’s
Hennie & Gerhard van Gas Monkey
Leon Lamprecht en personeel van Rockfast Construction
Afriforum
Attie du Plessis en die braaispan

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button