VANDERBIJLPARK. – ‘n Ongeluk net voor 19:00 gisteraand (5 Maart) het ‘n hele aantal taxi pendelaars langs die pad laat staan en ‘n splinternuwe Nissan bakkie met net ongeveer 12000km op, is heeltemal afgeskryf.
Die ongeluk het op die kruising van Rutherford boulevard en Hertz boulevard plaasgevind. Volgens die Taxi-bestuurder het sy brieke gefaal en kon hy nie by die stopstraat stop nie. Drie insittendes in die taxi is net lig beseer.










At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
