Local newsNewsNewsBreaking News

[FOTOS en VIDEOS] – Vaaldriehoekers onkant gevang

[FOTOS en VIDEOS] - Vaaldriehoekers omkant gevang

VANDERBIJLPARK. –  Verskeie dorpe en ingange na en vanaf Vanderbijlpark en Vereeniging is geblokkeer deur taxis en vragmotor wat chaos veroorsaak het vir motoriste en veral mense wat by hul werk moes uitkom.

Volgens inligting is die gebeure van vandag 20 Maart se oorsprong by die onvoltooide taxi staanplek in Vereeniging en dan onbevestigde bewerings dat die vragmotorbestuurders kla oor verkeersboetes in die Vereeniging sentrale sakegebied.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button