Local newsNewsNewsBreaking News

Rooimier en lid van die gemeenskap gedood

RUST TER VAAL. - 'n Lid van die Rooimiere is vanoggend deur lede van 'n onwettige plakkersgemeenskap eers met 'n skerp voorwerp gesteek en toe met klippe bestook. 'n Lid van die gemeenskap is ook deur lede van die Rooimiere doodgemaak.

LAZARUS DITHAGISO – VAALWEEKBLAD

RUST TER VAAL. – ‘n Lid van die Rooimiere is vanoggend deur lede van ‘n onwettige plakkersgemeenskap eers met ‘n skerp voorwerp gesteek en toe met klippe bestook. ‘n Lid van die gemeenskap is ook deur lede van die Rooimiere doodgemaak.

Drie ander lede van die gemeenskap is met ernstige beserings na die hospitaal geneem vir behandeling. Die Rooimiere was besig om die plakkershutte af te breek toe die voorval plaasgevind het. Die polisie is op die toneel.

Vaalweekblad se verslaggewer se kamera is deur die gemeenskap gekonfiskeer maar later teruggegee. Hier is Lazarus Dithagiso se fotos.

FOTO: Lazarus Dithagiso
FOTO: Lazarus Dithagiso
FOTO: Lazarus Dithagiso

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button