Local newsNewsNews

Boy Louw-straat eis nog ‘n lewe

VEREENIGING. – Die berugte Boy Louw straat het Saterdagaand 20 April omstreeks 19:30 nog ‘n lewe geëis toe ‘n fietsryer deur ‘n grys Toyota Corolla doodgery is. Die fietsryer was besig om ‘n ander fiets agter hom te sleep, toe van agter deur die voertuig getref is. Volgens polise is die man op die toneel …

VEREENIGING. – Die berugte Boy Louw straat het Saterdagaand 20 April omstreeks 19:30 nog ‘n lewe geëis toe ‘n fietsryer deur ‘n grys Toyota Corolla doodgery is. Die fietsryer was besig om ‘n ander fiets agter hom te sleep, toe van agter deur die voertuig getref is. Volgens polise is die man op die toneel dood verklaar.

Vroeër die oggend is nog twee mense dood nadat ‘n voertuig op die einste pad gerol het.  Nooddienste het ‘n man en vrou op die toneel dood verklaar. Nog vyf ander passasiers is buite die voertuig aangetref. Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER 24, is die beseerdes na plaaslike hospitale vir verdere mediese behandeling geneem.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button