Local newsNewsNews

Skool lamgelê oor wangedrag

VANDERBIJLPARK. – ‘n Omsendbrief wat op 16 April deur die Hoërskool Vanderbijlpark uitgestuur is, maak wêreldwyd opslae. Die Vaaldriehoek is weer in die kollig vanweë leerlinge se gebrek aan dissipline en wangedrag in die klaskamer. Volgens die skrywe het die skool ‘n probleem om onderwysers te vind en is onderwysers afwesig as gevolg van leerlinge …

VANDERBIJLPARK. – ‘n Omsendbrief wat op 16 April deur die Hoërskool Vanderbijlpark uitgestuur is, maak wêreldwyd opslae. Die Vaaldriehoek is weer in die kollig vanweë leerlinge se gebrek aan dissipline en wangedrag in die klaskamer. Volgens die skrywe het die skool ‘n probleem om onderwysers te vind en is onderwysers afwesig as gevolg van leerlinge se wangedrag. Die skool sal ook nie die poste wat vakant geraak het weens die wangedrag vul nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button