LifestyleLocal newsNationalNews

Xavier kan duidelikheid oor sekere saketransaksies gee

Is daar enige Vaalweekblad-lesers wat die afgelope tyd sake gedoen het met Xavier van Vliet (werk ook onder die sakenaam Dandelion Kunste)?

 

Is daar enige Vaalweekblad-lesers wat die afgelope tyd sake gedoen het met Xavier van Vliet (hy werk ook onder die sakenaam Dandelion Kunste)? Hy is veral betrokke by Vaaldriehoekse diereorganisasies en was ook die organiseerder van ‘n gala-geleentheid in Hartbeespoort waar aanhangers van die TV-sepie, Binnelanders, hul gunsteling-akteurs sou kon ontmoet het.
Vaalweekblad sal graag met Xavier kontak wil maak, maar kan hom tans nie telefonies bereik nie. Indien hy of iemand wat hom ken hierdie navraag sien, is hy welkom om Vaalweekblad te kontak by 083 246 0523 sodat duidelikheid oor sekere sakeplanne gekry kan word.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button