NewsNews

Digte mis lei tot Ascot-ongeluk

VANDERBIJLPARK. – Digte mis het Woensdagoggend 1 Mei op  die R59 naby die Ascot-on-Vaal afrit ‘n kettingbotsing veroorsaak, waarin vyf swaarvoertuie en vyf passasiersvoertuie betrokke was. Merkwaardig is niemand  in die ongeluk ernstig  beseer nie, maar verkeer was erg ontwrig. ‘n Grys Mini Cooper  en ‘n wit Toyota Verso wat onder een van die trokke …

VANDERBIJLPARK. – Digte mis het Woensdagoggend 1 Mei op  die R59 naby die Ascot-on-Vaal afrit ‘n kettingbotsing veroorsaak, waarin vyf swaarvoertuie en vyf passasiersvoertuie betrokke was. Merkwaardig is niemand  in die ongeluk ernstig  beseer nie, maar verkeer was erg ontwrig. ‘n Grys Mini Cooper  en ‘n wit Toyota Verso wat onder een van die trokke beland het, is die ergste in die ongeluk beskadig. Meer inligting en ‘n video van die toneel volg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button