Local newsNewsNewsBreaking News

Mimi Fourie hof se oumensies drie dae sonder krag

Mimi Fourie hof se oumensies drie dae sonder krag

VEREENIGING. – Die woonstel gebou in die middedorp waar ‘n groot aantal bejaardes gehuisves word sit alreeds sedert Dinsdag sonder krag en sommiges is in ‘n desperate posisie.

Kos in yskaste is besig om vrot te word en sommige inwoners is op suurstof. Die oorsaak van die onderbreking is onbekend. Lede van die publiek word gevra om hande oop te maak vir die inwoners.

Sien vorige berig in Vaalweekblad oor die haglike toestand van die gebou.

Die adres is Marklaan 27, Vereeniging.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button