VANDERBIJLPARK. – ‘n Taxi en verkeersvoertuig was vanoggend, Saterdag 25 Mei, op die kruising van D.F. Malan straat en Eric Louw straat in ‘n ongeluk betrokke.
Die bestuurder van die Verkeersvoertuig was na die ongeluk lighoofdig en is deur ER24 op die toneel behandel. Die taxi-betsuurder en passasiers was ongedeerd.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
