Local newsNewsNewsBreaking News

Motorfietsryer ernstig beseer in ongeluk

Motorfietsryer ernstig beseer in ongeluk

Jannie du Plessis – Vaalweekblad

VANDERBIJLPARK. – ‘n Motorfietsryer is vanoggend, 5 Junie, baie ernstig beseer toe hy teen ‘n voertuig gebots het.

Die ongeluk het net voor 07:00 in Langehovenstraat plaasgevind. Die 32-jarige man was met sy Honda motorfiets in die rigting van die sentrale sakegebied op pad toe ‘n silwerkleurige Volkswagen Passat vermoedelik voor hom ingedraai het op die kruising van Langenhovenstraat en Olive Schreinerstraat. Hy is op die toneel deur ER24 paramediese personeel gestabiliseer en na die Sebokeng hospitaal geneem vir behandeling.

FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button