Local newsNewsNews

Trok met varkvleis val om

FOTO: Jannie du Plessis

VANDERBIJLPARK. – ‘n Trok met gevriesde varkvleis het vanoggend Woensdag 3 Julie net na die robot by die Bedworthpark Pick & Pay, in die rigting van Vereeniging, omgeslaan.

  • Die ongeluk het net voor 08:00 op die R42 (Barrageweg) plaasgevind. Volgens die bestuurder het hy die robot wou oorsteek toe ‘n bakkie voor hom indraai. Hy het uitgeswaai en begin beheer verloor oor die trok. Volgens hom het die trok links en regs begin swaai tot dit omgeslaan het. Twee passasiers is met ligte beserings deur ER24 behandel en na die hospitaal geneem. Die bestuurder was ongedeerd. Die koeltrok was vol varkvleis gelaai.
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button