Local newsNewsNews

Rus sag liefste Juan

Ettienne van Rensburg MEYERTON. – Die 9-jarige Juan van Staden wat verlede Dinsdagmiddag tragies oorlede is, toe hy ‘n riooldrein geval en vermoedelik verdrink het,  is vanmiddag om 14:00 vanuit die AGS  Kerk in Riversdal ter ruste gelê. Sy ouers Genevieve Horne (38) en Theunis van Staden (33) het ‘n kort maar treffende video ter …

Ettienne van Rensburg

MEYERTON. – Die 9-jarige Juan van Staden wat verlede Dinsdagmiddag tragies oorlede is, toe hy ‘n riooldrein geval en vermoedelik verdrink het,  is vanmiddag om 14:00 vanuit die AGS  Kerk in Riversdal ter ruste gelê.

Sy ouers Genevieve Horne (38) en Theunis van Staden (33) het ‘n kort maar treffende video ter nagedagtenis van kleine Juan gemaak. Hy was ‘n leerling aan die Laerskool Voorwaarts in Riversdal en word as ‘n liefdevolle, energieke kind beskryf wat altyd ‘n glimlag op sy gesig gehad het. Rus sag Juan jou glimlag gaan gemis word.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button