Local newsNewsNewsBreaking News

Huisbrand eis man, vrou en drie kinders se lewens

MEYERTON. - Drie dae nadat 'n brand die lewe van 'n vrou in Drie-Riviere geneem het, het nog 'n huisbrand die lewe van 'n ma, pa en drie kinders geëis.

MEYERTON. – Drie dae nadat ‘n brand die lewe van ‘n vrou in Drie-Riviere geneem het, het nog ‘n huisbrand die lewe van twee volwaasenes en drie kinders geëis.

Die brand het Maandagaand, 22 Julie na 20:00 uitgebreek by 38 Lynx straat, net buite Meyerton naby die Meyerton  Farms.

Midvaal brandweer was op die toneel maar daar kon niks vir die vyf oorledenes gedoen word nie.

LEES MôRE MEER IN VAALWEEKBLAD 24 JULIE 2019

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button