Local newsNewsNewsBreaking News

Voertuig ongeluk – Barrage net na die R59

Voertuig ongeluk - Barrage net na die R59

VANDERBIJLPARK. – Die ongeluk het Maandag, 2 September gebeur toe die bestuurder van die rooi Mazda beheer verloor het en van pad af gery het.

Hy teen ‘n boom gebots en tot stilstand gekom in die veld.

Noodpersoneel van Gauteng EMS, Netcare, ER24, en Vereeniging Brandweer was op toneel.

SAPS ondersoek die saak.

Fotos: Chris Smuts

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button