Local newsNews

Angs oor lisensie kos jongman sy lewe

Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK. – ‘n Jongman in sy twintigs van Vanderbijlpark is vroeg Maandagoggend, 9 September op die R57-pad naby Turbo Industriële Park aan ‘n hartaanval oorlede nadat verkeerspolisie hom afgetrek het. Die jongman is tragies dood nadat hy ‘n angsaanval gekry het, omdat hy glo nie sy lisensie by hom gehad het nie. …

Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – ‘n Jongman in sy twintigs van Vanderbijlpark is vroeg Maandagoggend, 9 September op die R57-pad naby Turbo Industriële Park aan ‘n hartaanval oorlede nadat verkeerspolisie hom afgetrek het.

Die jongman is tragies dood nadat hy ‘n angsaanval gekry het, omdat hy glo nie sy lisensie by hom gehad het nie. Volgens ‘n familielid het die angsaanval omgesit in ‘n epileptiese aanval wat uiteindelik tot ‘n hartaanval en sy dood gelei het. Volgens ‘n omstander het paramedici vergeefs om sy lewe geveg. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige berig 

Familie vertroos mekaar op die toneel waar ‘n 20-jarige man tragies aan ‘n hartaanval oorlede is, nadat verkeerspolisie hom afgetrek het. Hy het ‘n angs en epileptiese aanval gekry wat tot ‘n hartaanval en sy dood gelei het. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button