NewsNews

Duidelik sigbare huisnommers

VANDERBIJLPARK. - ‘n Handige en innoverende inwoner van die dorp maak pragtige adresborde wat in die aand weerkaats vir ‘n inkomste.

“Met al die loadshedding en kragonderbrekings sal dit baie help in veral noodsituasies,” verduidelik Chris de Witt van Sasolburg. Die borde word uit chromadeckplaat gemaak met ‘n hoë kwaliteit afdruk daarop wat in die aand weerkaats.

Nog ‘n voorbeeld van ‘n adresbord.

“Die straatnaam en huisnommer, asook enige foto-afdruk of prent word op die bord aangebring. Dit word dan afgerond met uv-vernis wat die bord vir jare beskerm teen roes en verbleiking,” verduidelik Chris. Belangstellendes kan Chris by 072 569 5158 kontak of ‘n e-pos na refsigns2@gmail.com stuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button