NewsNews

‘n Soet verrassing vir June Nicholls Skool

Vaaldriehoek se Judokampioen, Antony M’bepa en Celeste Lance van Rotary Vanderbijlpark het die June Nicholls Skool vir Serebraal Gestremdes besoek op 13 Februarie 2020.

Mev. Tilly van Schalkwyk en Antony M’bepa demonstreer Judo bewegings tot groot vermaak van die kinders.

Antony het koek vir die kinders gebring as deel van sy verjaarsdagvieringe. (Hy het 26 geword einde Januarie.) Hy het ook van die geleentheid gebruik gemaak om so paar Judo bewegings te demonstreer. Die kinders het op hul beurt vir hom “Happy Birthday” gesing en 26 keer hande geklap. Hulle het die besoek baie geniet, veral toe die skool se uitvoerende bestuurder, Mev. Tilly Van Schalkwyk ook een van die Judo bewegings probeer het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button