Local newsNewsNews

Korona-padblokkade op R59

VEREENIGING. – Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vroeër vandag ‘n reuse-padblokkade op die R59  net na die Boy Louw-afrit in die rigting van Vanderbijlpark gehou. Valies word gedurende die inperkings tydperk – van 21 dae te midde van die Korona-virus  pandemie – aangeraai om slegs te ry wanneer dit noodsaaklik is. Die res van die …

VEREENIGING. – Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vroeër vandag ‘n reuse-padblokkade op die R59  net na die Boy Louw-afrit in die rigting van Vanderbijlpark gehou. Valies word gedurende die inperkings tydperk – van 21 dae te midde van die Korona-virus  pandemie – aangeraai om slegs te ry wanneer dit noodsaaklik is. Die res van die Vaaldriehoek se winkelsentrums was stil met inwoners wat slegs noodsaaklike behoeftes gaan koop het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button