Local newsNewsNews
5 Junie: 112 Covid-19 gevalle in Sedibeng
Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het nou 112 geregistreerde Covid-19 gevalle, waarvan 28 van die pasiënte reeds herstel het. Dus is daar in totaal steeds 84 aktiewe gevalle.

Die gevalle in Sedibeng is:
Emfuleni 69 (waarvan 19 herstel het) = 50 aktiewe gevalle
Midvaal 18 (waarvan 4 herstel het) = 14 aktiewe gevalle
Lesedi/Heidelberg-streek 12 (waarvan 5 herstel het) = 7 aktiewe gevalle
Daar is ook 13 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.
- Daar is in totaal reeds 4 839 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 2 275 herstel het en 37 gesterf het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
