Local newsNewsNews

Ongeluk in Vanderbijlpark gisteraand

VANDERBIJLPARK. - Een van Vaalweekblad se medewerkers het gisteraand op dié ongeluk in Louis Trichardt-boulevard in SE1 afgekom.

Daar is nog nie duidelikheid oor wat die oorsaak van die ongeluk was nie, maar een van die betrokke voertuie se bestuurders was glo op pad om kos te gaan aflewer toe die ongeluk gebeur het. Daar was in ‘n oogwink heelwat omstanders op die toneel. Indien iemand ons lesers op hoogte kan hou oor die betrokkenis se welstand sal dit waardeer word.

Daar was vinnig hulp en heelwat omstanders kort na die ongeluk gebeur het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button