NewsNews

9 Julie wat was

16 jaar gelede....

Leigh Matthews is op 9 Julie 2004, ‘n dag ná haar 21e verjaardag by die Bond-universiteit in Sandton ontvoer.
Haar ouers het twee ure later (12:00) ‘n oproep gekry waarin ‘n losprys geëis is en omstreeks 20:30 het haar pa Rob R50 000 naby die Grasmere-tolhek suid van Johannesburg afgelaai.
Donovan Moodley. Foto: Google Images
Haar liggaam is 12 dae later met 4 skietwonde in die veld langs die R82 in Walkerville deur ‘n munisipale werker gekry. Superintendent Piet Byleveld het die ondersoek in Augustus oorgeneem en die 24-jarige Donovan Moodley as hoofverdagte geïdentifiseer. Hy is in Julie die volgende jaar deur regter Joop Labuschagne lewenslange tronkstraf opgelê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button