
My tuinman lê al 2 en ‘n half weke by huis. Dodelik siek, koors, hoes, griep,……. Stuur hom dr toe na hy weer kans sien om te loop. Dr’ s brief sê “Medical condition” en hy kan oor 2dae werk.Ek weier dat hy terugkom voor hy getoets word v Covid. Hy sê dr sê nie nodig. Ek bel die dr en vra wat nou? Sy eerste reaksie – “its a fraudulant certificate”. My tuinman sê oor foon hy sal weer gaan en bevestig dat hy daar was. Dr bel my skielik en sê hy as dr mag nie pasiënte dwing om te toets Covid nie, die pasiënt moet vra.Hy sê ook as ek dan wil weet kan ek betaal en hom stuur of na die kliniek stuur. Heel arrogant!! Ek vra tuinman om KLINIEK toe te gaan en dis die foto soos aangeheg. HY HET AL DIE SIMPTOME…. MAAR DAN VRA HULLE OF HY IN KONTAK Was met iemand, het hy gereis, het iemand naby hom Covid. Daarop antwoord hy – Nee. Dus hulle konklusie. Jy hoef nie getoets te word nie. So dis net as jy van iémand anders weet sal hulle jou toets?????Dan glo ek hier loop hordes on getoetste Covids rond en syfers op media GROOT KLUG! – Louise Schuhknecht
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
