Local newsNewsNews

16 Julie: Reeds 6 269 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 6 269 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 79 sterftes insluit en 1 203 pasiënte wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:

Emfuleni 4 654 (waarvan 936 herstel het) = 3 718 aktiewe gevalle

 Midvaal 551 (waarvan 108 herstel het) = 443 aktiewe gevalle

Lesedi/Heidelberg-streek 1 022 (waarvan 159 herstel het) = 863 aktiewe gevalle

Metsimaholo (Sasolburg, Deneysville en Oranjeville) 580

Daar is steeds 42 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.

  • Daar is in totaal reeds 112 714 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 45 743 herstel het en 767 gesterf het. Altesaam 5 576 pasiënte het ernstige simptome en word in hospitale of klinieke behandel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button