
Daar is tans 213 lande wat gebuk gaan onder die virus. Die 10 lande wat die hoogste aantal Covid-19 pasiënte het, sluit in:
(SA is tans 8ste op die lys met 311 049 gevalle en 4 453 sterftes)
- Die VSA – 3 617 474 en 140 160 sterftes
- Brasilië – 1 970 909 en 75 523 sterftes
- Indië – 972 144 en 24 936 sterftes
- Rusland – 752 797 en 11 937 sterftes
- Peru – 337 724 en 12 417 sterftes
- Chile – 321 205 en 7 186 sterftes
- Mexico – 317 635 en 36 906 sterftes
- Suid-Afrika – 311 049 en 4 453 steftes
- Spanje – 304 574 en 28 413 sterftes
- Verenigde Koninkryk – 291 911 en 45 053 sterftes
- (China waar die oorsprong van Covid-19 begin het is 25ste op die lys en het tans 83 612 gevalle en ‘n sterftesyfer van 4 634. Daar is glo nog net 259 aktiewe gevalle in die land).
- (Inligting bron: Covid Information Center)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
