Local newsNewsNewsBreaking News
Woolworths Riversquare toe vir sanitasie
VEREENIGING. – Inkopiegangers wat kruideniersware vir die naweek wou aankoop moes Vrydag in hul spore omdraai toe Woolworths in die Riversquare-winkelsentrum genoodsaak is om hul deure te sluit. Volgens ‘n kennisgewing op die deur is die winkel tydelik toe vir sanitasie weens ‘n Covid-19 geval.
VEREENIGING. – Inkopiegangers wat kruideniersware vir die naweek wou aankoop moes Vrydag in hul spore omdraai toe Woolworths in die Riversquare-winkelsentrum genoodsaak is om hul deure te sluit.
Volgens ‘n kennisgewing op die deur is die winkel tydelik toe vir sanitasie weens ‘n Covid-19 geval.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
