NationalNews

Verdagtes in die hof na moord op boere-egpaar en hul dogter

Boere betoog buite die hofgebou teen plaasmoorde

* Die Brand-egpaar, Dan (83) en Breggie (73), sowel as hul dogter Elzabie (54), se lyke is Maandag in Noordwes gevind nadat hulle op hul hoewe aangeval en skynbaar ontvoer en toe vermoor is.

Die verdagtes in die driedubbele moord op die Brands het vanoggend in die hof in Hartswater verskyn. Boere en hulle ondersteuners het ten tyde van die saak buite die hofgebou teen plaasmoorde betoog. Die beskuldigdes het nie vir borgtog aansoek gedoen nie. Die saak is uitgestel tot 14 Augustus. Die verdagtes bly dus in aanhouding. Foto: Leonie Lenie Maritz Booysen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button