
Vir Vaalweekblad-lesers wat nog nie weet nie:
Die landswye ramptoestand (“National State of Disaster”) en Covid-19 inperking is Woensdag, 9 September, deur die Suid-Afrikaanse regering verleng tot 15 Oktober. Volgens die regering het dit ten doel om uitvoering te gee aan regulasies om die verspreiding van Covid-19 infeksies te bestuur.
Lees meer oor dié besluit en ander belangrike uitsprake in die amptelike regeringsverklaring by hierdie skakel:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
