Local newsNewsNewsBreaking News
Betoging by lisensiekantoor in Vereeniging
VEREENIGING. – As jy gedink het vandag (29 September 2020) is ’n goeie dag om jou lisensie te hernu, dink weer! Daar was Dinsdagoggend ’n betoging voor die lisensiekantoor in Newtonstraat in Vereeniging en bande is gebrand. Die polisie is op die toneel. ‘n Motoris het laat weet dat daar ‘n soortgelyke betoging …
VEREENIGING. – As jy gedink het vandag (29 September 2020) is ’n goeie dag om jou lisensie te hernu, dink weer!
Daar was Dinsdagoggend ’n betoging voor die lisensiekantoor in Newtonstraat in Vereeniging en bande is gebrand.
Die polisie is op die toneel.
‘n Motoris het laat weet dat daar ‘n soortgelyke betoging by die lisensiekantoor in Vanderbijlpark is.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
