NationalNews

Motoriste en ‘bikers’ ruk op na Uniegebou oor plaasmoorde

Organiseerders sê sulke protesoptrede wys aan boere dat die publiek in solidariteit saamstaan en hulle ondersteun in hul stryd teen dié soort misdadigers.

 Honderde motoriste en motorfietsryers het Saterdag, 10 Oktober, aan ‘n stadige massarit op die N1-Noord en Sefako Makgatho-roete na die Uniegebou deelgeneem om hul standpunt oor plaasmoorde te gaan stel.

Die beswaarmakers het by die Uniegebou saamgebid en ook ‘n beroep op die regering gedoen om dié soort misdade met mening vas te vat. Organiseerders sê sulke protesoptrede is belangrik want dit wys aan boere dat die publiek in solidariteit saamstaan en hulle ondersteun in hul stryd teen die misdadigers.  

Lees die volledige berig in Vaalweekblad se susterskoerant, Pretoria Rekord East, by hierdie skakel:

https://rekordeast.co.za/353344/hundreds-protest-against-farm-murders-at-the-union-buildings/?fbclid=IwAR1rIE5ELBTO_VBbi4dwvGMH7xJLK7nrzw38cCj8XryZFNR-VgQBjOMx4EE

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button