HomesLocal newsNewsNewsProperty NewsBreaking News

Moord van 80-jarige vrou ondersoek

MEYERTON. – Die polisie van Meyerton ondersoek ‘n klag van moord nadat die liggaam van ’n bejaarde vrou Saterdagoggend op ’n kleinhoewe in die Meyerton gevind is. Volgens konst. Tlaleng Moloi, ‘n polisiewoordvoerder, is die 80-jarige vrou op die vloer van haar huis op ‘n kleinhowe in Raymondstraat in Nelsonia aangetref. Vaalweekblad verneem die vrou …

MEYERTON. – Die polisie van Meyerton ondersoek ‘n klag van moord nadat die liggaam van ’n bejaarde vrou Saterdagoggend op ’n kleinhoewe in die Meyerton gevind is.

Volgens konst. Tlaleng Moloi, ‘n polisiewoordvoerder, is die 80-jarige vrou op die vloer van haar huis op ‘n kleinhowe in Raymondstraat in Nelsonia aangetref.

Vaalweekblad verneem die vrou is blykbaar verwurg.

Meer inligting is nie in hierdie stadium bekend nie.

Die toneel waar die liggaam van die 80-jarige vrou gevind is. Foto: Verskaf

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button