Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 23ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (3 November). Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.
Eugene Viljoen van Walkerville het die oulike matriekafskeidfoto geneem.Hendrik Grobbelaar van Pretoria, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die pragtige foto van die volstruise in die laatmiddag son by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Hanti Pretorius van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Jacques de Lange (oud-Valie) van George het die mooi foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi modelfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in “newborn” en kinderfotografie. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto naby Anserall in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto by die Ecopark in Vaalpark geneem.Loren Wolmarans van Benoni het die mooi foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi sonsondergang in een van die agterpaaie van die woonbuurt geneem.Monica Warren van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto op die strand geneem.“Skermerkelkie-tyd” – Pieter Moolman van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.Sephanie Lowson van Durban het die pragtige foto by die Tala Natuurreservaat in KwaZulu Natal geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die oulike matriekafskeidfoto geneem. Albertus span meestal sy digitale kamera in vir sy fotografie.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto by Masjid Kota Iskandar geneem.Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi silhouette foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto van die duine tydens ‘n onlangse vakansie geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za