Local newsNewsNewsBreaking News
Soektog nadat gevangene ontsnap
VEREENIGING. – Die polisie en korrektiewe dienste het ‘n soektog na Nicolas Snyman gelas. Snyman is ’n gevangene wat glo uit die Leeuhof-gevangenis in Vereeniging ontsnap het. Volgens inligting wat deur die Suid-Afrikaanse Ondersteuningsinisiatief uitgereik is, het Snyman vermoedelik snye aan sy hande opgedoen toe hy oor die ogiesdraadheining by tronk gespring het. Mense met …
VEREENIGING. – Die polisie en korrektiewe dienste het ‘n soektog na Nicolas Snyman gelas.

Snyman is ’n gevangene wat glo uit die Leeuhof-gevangenis in Vereeniging ontsnap het.
Volgens inligting wat deur die Suid-Afrikaanse Ondersteuningsinisiatief uitgereik is, het Snyman vermoedelik snye aan sy hande opgedoen toe hy oor die ogiesdraadheining by tronk gespring het.
Mense met inligting word versoek om Mpho Tsoai van die groenpunt gevangenis te skakel by 083 665 8379 of die Vereeniging polisie by 016 450 2262.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
